KONTAK ONS

KOMMUNIKEERDER

Die “School Communicator” is ‘n program wat op elke ouer se foon geïnstalleer kan word. Inligting word outomaties opgedateer elke keer as die skool nuwe inligting publiseer, al loop die program nie. Ouers kan gereeld oor die nuuste inligting lees.


KLIK HIER VIR 2017 SE INSKRYWINGSVORM! 2017

KLIK HIER VIR 2018 SE INSKRYWINGSVORM! 2018

KLIK HIER VIR 2018 SE NASKOOLVORM! 2018



Installeer die nuutste weergawe op u foon by die Play Store onder Principal Talk.