Welkom by die
Laerskool Magalieskruin webtuiste

Hardwerkend | Eerlikheid | Omgee | Respek

Wie ons is

Missie

Voorsiening van ‘n gestruktureerde ontwikkelingsplatform aan die kinders, personeel, ouers en breër gemeenskap van Magalieskruin deur: ‘n Stimulerende leeromgewing te skep waar etiese norme en waardes verseker word; maksimale ontginning van alle relevante hulpbronne; effektiewe bestuur en beheer; akkurate monitering en evaluering; en ‘n groei in uitnemendheid.

Visie

Om dié toonaangewende, waardegedrewe laerskool te wees waar ons leerdergesentreerd elkeen sy potensiaal laat bereik, deur ‘n groei in uitnemendheid.

Van ons beste videos hier!

Kyk na van ons videos op sosiale media:

Wees betrokke, waar ook al jy mag wees!