Algemene Inligting

Skoolure

Graad RR-2: 07:20 tot 13:00
Graad 3: 07:20 tot 13:30
Graad 4-7: 07:20 tot 14:00

Bankbesonderhede

Naam van begunstigde: Laerskool Magalieskruin

Tipe rekening: Tjekrekening
Bank: ABSA
Takkode: 632005
Rekeningnommer: 5260151306

Meld asb altyd u familiekode (4 syfers) as ‘n verwysing met eletroniese betalings en stuur bewys na Finansies: devries@gallies.co.za of faks na (012) 548-0676

Algemene Kantooture

Maandae tot Donderdae: 07:00 – 15:00

Vrydae: 07:00 – 13:30

Finansiele Kantoorure

Maandae tot Donderdae: 07:15 – 14:00

Vrydae: 07:15 – 12:30

 

Skoolgelde

Graad 1-7
Skoolgelde beloop R22 550.00 per leerder vir die jaar 2025.
Graad RR & R
Skoolgelde beloop R23 320.00 per leerder vir die jaar 2025.
Naskoolgelde Gr RR-7
Jaarlikse naskoolgeld van R 16 500.00 per leerder vir 2025.

 

Skooldrag

Verskaffers: Laerskool Magalieskruin klerewinkel, Overkruin Uitrusters en sCool Stuff.

BAIE BELANGRIK:

Die skool aanvaar geen verantwoordelikheid vir verlore klere of items nie. Dit bly die kind se verantwoordelikheid om sy eie eiendom op te pas. Die onus rus op u as ouer om toe te sien dat items wat skool toe gebring word gemerk is. Daar kan nie aanspraak gemaak word op verlore klere tensy dit gemerk is nie om sodoende te bewys dat die klere of items wel aan die kind behoort.

Besigheidsentrum

Laerskool Magalieskruin het sy eie klerewinkel (besigheidsentrum) wat ons skooldrag voorsien.