Skoolgelde

Graad R

Skoolgelde beloop R20 900.00 per leerder vir die jaar 2022 en kan soos volg betaal word:
– R 18 810.00 – 10% Afslag vir eenmalige betaling voor of op 2021/12/31.
– R 19 332.50 – 7.5% Afslag vir eenmalige betaling voor of op 2022/02/28.
– 11 Gelyke paaiemente van R 1900.00 vanaf Januarie 2022 tot November 2022.

Graad 1-7

Skoolgelde beloop R 16 500.00 per leerder vir die jaar 2022 en kan soos volg betaal word:
– R 14 850.00 – 10% Afslag vir eenmalige betaling voor of op 2021/12/31.
– R 15 262.50 – 7.5% Afslag vir eenmalige betaling voor of op 2022/02/28.
– 11 Gelyke paaiemente van R 1500.00 vanaf Januarie 2022 tot November 2022.
– 3de kind en meer betaal 50% van die skoolgeld. 

Naskoolgelde Gr R-7

Naskoolgelde Gr R-7
Jaarlikse naskoolgeld van R 14 025.00 per leerder, betaalbaar soos volg:
– R 12 622.50 – 10% Afslag vir eenmalige betaling voor of op 2021/12/31.
– R 12 973.12 – 7.5% Afslag vir eenmalige betaling voor of op 2022/02/28.
– 11 Gelyke paaiemente van R1275.00 vanaf Januarie 2022 tot November 2022.